O, die vrou
September 28, 2008 at 3 : 18 Laviga Heks 271 Kommentaar
Wel, laat ek probeer om te verduidelik hoe ek n vrou sien vanuit my oogpunt. As ek verduidelik , dink ek aan meeste van my mans vriende en hulle vrouens ook.
As man het ek baie respek vir n vrou , my ouma het my groot gemaak , en dis seker waar ek my respek vir vroumense gekry het. Ek kyk uit twee hoeke na n vrou, of laat ek sê eerstens my vrou. Dit hang af of ek positief of negatief na haar kyk. Haar positiewe punte is baie meer as haar negatiewe punte. Maar hoe sê hulle as n man n hond wil slaan sal hy n stok kry. Ek kan nie n vrou oordeel nie, want as ek dit doen moet ek eerstens na my eie foute kyk, en daarvan het ek genoeg.
So kom ek sien hoeveel tipes vrouens ken ek. Daar is die vreeslike netjiese vrou, die een in wie se huis daar niks op die verkeerde plek is nie – alles is klinies skoon . Dan is daar ook heeltemal die teenoorgestelde, die vrou se huis wat rerig soos n varkhok lyk. Daar is die werkende vrouens , hulle wat oor niks anders kan praat as hulle werk nie. Daar is die huisvrouens wat die hele tyd oor hulle mans kla en dan die vrouens wie se eie kinders nou maar net die beste is en hulle kan niks verkeerd doen nie. Daar is die baie intelektueele vrouens, die vrouens wat alles van die lewe weet behalwe hoe om haar eie te lei. Daar is mooi, lelike, gawe, maer, netjiese, onnet, vriendelike, onvriendelike, sexy, nie so sexy , moeiklike, maklike, oues , jonges, bederfde, mishandelde, getroude, ongetroude, geskeide, siek , gesonde, moeë, lui, flukse, op-en-wakker vrouens en nog baie meer.
As n vrou gemaklik met haarself is, dan glo ek almal om haar sal ook gemaklik wees.
Ek as man, as ek luister na van my vriende , glo nie ek sal ooit verstaan hoe n vrou se kop werk nie. Ok ek moet erken my vrou het nie baie issues nie, daar is vrouens wat rerig “high maintenace girls” is.
(Kyk dit raak nou baie tegnies , ek het nooit kon dink ek dink sulke snaakse goed van vroumense nie.)
Meeste van ons mans is nou maar eenmaal n vark, sal daar n geleenthied hom voordoen sal ons dit aangryp.
Ek dink ek moet eers probeer om myself te verstaan voor ek n opinie oor n vrou kan lug.
Rolling Stone
Sjoe, Klip. Skielik is my kop ook deurmekruis oor vroue. Wie gaan nou probeer om ‘n man aan ons te verduidelik?
Blogvraag: Wie was die oorspronklike leier van die Rolling Stones in 1962?
Blogantwoord: Olga was reg met Lennie Briscoe van Law & Order.
Giggel verjaar vandag!!!
Entry filed under: Uncategorized.
271 Kommentaar Add your own
Lewer kommentaar
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed
1. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 47
Kloon – bou ‘n brug !
2. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 48
Ek praat baie dae met myself
3. Adrie | September 29, 2008 om 1 : 49
Ek het al selfpraat tot ‘n kuns vervolmaak.
4. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 49
Kloon – sjarrap !
5. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 50
Wie het vir ons iets om te eet ?
6. Adrie | September 29, 2008 om 1 : 53
Ek het so pas klaar my appel geeet. Sorry.
7. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 53
Adrie
Miskien help dit as ons op hulle skree !
8. Adrie | September 29, 2008 om 1 : 53
Raak blind. Sien nou eers dat ek moet sjarrap.
9. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 53
Vraat !
10. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 54
Eish, ek het ook ‘n groen appel hier – ek gril my dood maar ek eet hom ! Was mal daaroor toe ek swanger was met TL ha ha
11. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 1 : 56
My 3ling se kloon
SJARRAP!!!!!!!!!!!!!!! Nous ek hommer!
12. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 58
Of ek nou sjarrap of nie – jy gaan tog hommer bly !
13. Nats | September 29, 2008 om 1 : 58
Hello hello!!!
Mooi inskrying Klip!!
14. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 59
Dis daai 3ling van jou wat nie wil deel nie !
15. *Mathilda* | September 29, 2008 om 1 : 59
Nats
hellllllooooooooo
16. Adrie | September 29, 2008 om 1 : 59
Ek het ook maar net ‘n appel gehad.
17. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 00
Muis familie sit en gesels.
Kat kom ingestorm.
Pa muis skrik sy stert af en begin blaf.
Kat hol weg.
Pa muis sê: “Ek hoop julle sien hoe belangrik ‘n tweede taal
is!”
18. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 01
As jy nie van jou appel gepraat het nie het ek vergeet ek het actually ook een.
19. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 01
TWEEEEELLLLIIIIIINNNNNNGGGGGG
Vat ook maar jou tyd?
Het jy nog al 10 jou vingers?
20. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 03
Dus het ek jou eindlik gehelp?
21. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 03
Dis reg – skree op haar – lyk my dis al wanneer hulle luister !
22. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 03
23. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 04
O ja, by the way, nou wil die donnerse versekering ‘n skets hê van die ongeluk en die tyd en plek – my donner my fok !
24. Nats | September 29, 2008 om 2 : 06
Skies… inskryWing!!!
*M*
Lo da!!
Ek sit met ‘n sak vol groen appels… wil hulle nie regtig eet nie, maar Manlief koop dit vir my sodat ek iets het om aan te snack… ek is al moeg vir appel! 🙂
TWEELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
25. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 06
Hoe de moer moet ek weet waar wanneer en hoe het dit gebeur – as ek nie die garage laat kyk het hoekom die ding nie werk nie sou ek nou nog nie geweet het wat de moer is fout met die ding nie !
Ag sê iemand tog net ek is oulik – ek kan darem al 1 gevreetjie onthou !
26. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 07
@ *M*
Eish!!! Laat dit vi jou ‘n les wees oorlat jy van kos gepraat het!
@ Nats
Jislaaikit! Vat ok ma lekka jou tyd!
@ My 3ling
Lewer beker en boontjie af?
27. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 07
Tilla
Vat ‘n kettie. Gaan na die idioot wat sulke vrae vra. Skiet hom/haar met die kettie waar dit saak maak. Vra dan vir ‘n skets daarvan. Verander die byskrifte en siedaar.
28. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 08
Nats
Ek het nie ‘n probleem regtig met ‘n appel nie – maar ek HAAT groen appels ! Maar toe ek swanger was het ek dit gevreet asof dit die laaste ding op die aardbol oor is !
29. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 09
@ *M*
Jys die oulikste!!
30. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 09
Adrie
whaaahhhhaaaahhhhaaaa – funny bunny !
31. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 10
Ag dankie willes – ek het geweet iemand sal verstaan watse prestasie dit was !
32. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 10
Drieling
Hang af watse goeie klient jy is.
33. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 11
@ *M*
Eish!!! Nou laat jy my dink aan toe ek swanger was met T. Ek het elke liewe dag pilchards en pap gevreet! EEEEEUUUUUWWWWW!!!!!!
34. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 12
Ek het saterdag by beker en boontjie ‘n omelet geknaag – dit was heel aangenaam
35. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 13
My 3ling
Nou wats fout met jou? Bel hulle solat hulle kan aflewer. Jy weet mos afterall is jou adrs aangeteken as ……. uhm…. wa ek is 😉
36. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 13
willes
ergste van als is dat ek bedonnerd kon raak as hy nie suur genoeg of groen genoeg is nie !
37. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 14
Julle cravings is genoeg om my selibaat die res van my lewe te hou.
Vis en pap???? Kots.
38. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 17
Ek dink nie enige een van ons het al kots geeet nie ! Jy sal verbaas wees waarvoor mens cravings kry, baie eet die stof van die tyres af en sulke goed
39. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 18
Kots! Kots! Kots! Kots! Kots! Kots! Kots! Kots! Kots! Kots! Kots!
Ek het nooit voor OF na my swangerskap sulke kak gevreet nie!
40. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 21
EEEEEEUUUUUUWWWWWWW
Bless my ma. Sy het cravings vir Niknaks, coke, suurlemoen en ys gehad. Nie sulke gevaarlike goed nie.
41. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 23
Nats het gekom en Nats het gegaan.
42. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 25
En niemand het nog die blogantwoord reg nie.
43. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 25
LW: Ek het gevra wie was die oorspronklike leier.
44. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 26
Ek wou cheesenaks hê – en bewaar hulle siele as dit Niknaks is !
45. Nats | September 29, 2008 om 2 : 26
Tweeling
Nee ek is hier… moes net rond hardloop en toe chat julle weer ‘n hond uit ‘n bos uit!! So toe moes ek eers wee lees!
Wille Q
Sorry man dis ‘n malhuis hier vandag… darem loer ek in! Eerder laat as nooit!
Adrie
My ma was “verslaaf” aan die reuk van petrol toe sy swanger was met my… en wou grond eet met my een suster. (yster tekort)
46. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 28
Brian Jones
47. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 28
Willards chips het die laaste paar jaar erg agteruit gegaan. Dit is deesdae ‘n straf om dit te eet.
48. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 30
Petrol
Ek kry morning sickness net as ek aan die cravings dink.
49. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 35
Ek het my lewe lank al cravings vir tamaties.
50. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 36
@ My 3ling
Ten minste weet ek dat my kjind goeie breinkos gekry het met daai vis. EEEUUUWWW!!!
@ Nats
Toemaar. Dis net so mal hie by my!
51. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 2 : 38
@ A3
Die ergste deel vanni cravings is dat jy nie kan ophou vreet aan die walglike goed nie
52. Nats | September 29, 2008 om 2 : 38
Adrie
Tamaties?! Dis ‘n eerste! 🙂
Ja my ma was mal oor die reuk… darem was sy nie mal genoeg om die goed te snuif nie – then again ek wonder soms of ek “normaal” is so enige iets is moontlik!! 😆
53. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 38
Ek dink Tilla Terror is dan joune
54. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 39
Nats
Wees eerder dankbaar dat sy dit nie gesluk het nie.
55. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 40
Met Tilla Plig het ek nie cravings gehad nie – net snaakse eetgewoontes ! Baked beans en jelliepoeier saam was die inding !
56. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 40
Kloon
Huh? As sy myne is, weet ek nie waar kom haar liefde vir ‘n spieel vandaan nie.
57. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 41
Nats
Ons makeer niks – makeer niks – makeer niks !
58. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 42
Mens moet omtrent tamaties en sout vir haar wegsteek ! Nee jong, ek weet nie, sy kry dit ook nie by my nie !
59. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 42
Ek makeer eerder iets voordat iemand my beskuldig dat ek normaal is.
Persoonlik dink ek nog altyd die wereld het ‘n klap van die windmeul weg.
60. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 43
Tilla
Ek eet tamaties soos wat dit kom, skoon, met sout, maak nie saak nie.
61. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 45
Sy ook, maar as sy sout ook in die hande kan kry is sy so gelukkig soos ‘n vark in Palestina
62. Rolling Stone | September 29, 2008 om 2 : 48
Tilla , ek deel jou frustrasie . Gits ek kan sien jy is sommer baie kwaad 🙄
A3 ek was nog nooit swanger nie , maar ek het ook cravings….vleis en bier ( ek dink my ma het gom gesnuif toe sy my verwag het
Nats , jy is dan seker lekker “lig op petrol”
63. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 51
Klippie
Bombefok is die regte woord
64. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 51
Klip
Ek hoor party mans doen die craving ding vir hulle vroue. Die naarword ding ook. Alles behalwe die kraam ding.
65. Rolling Stone | September 29, 2008 om 2 : 51
Hulle het my gesnoep met moeders melk , ek het nog steeds a craving daarvoor
66. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 53
Klip
Bid dan dat Sonja Heroldt in jou volgende lewe jou ma is.
67. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 54
Ha ha ha klippie – moedersmelk !
Dis waar Adrie, daar is baie wat al die simptome kry, tot die sooibrand die werke ! Obviously het my man nie myne vir my gevat nie ! Ek moes maar suffer in silence – en tamaties was ‘n groot no no !
68. Rolling Stone | September 29, 2008 om 2 : 54
😆 my vrou het net een craving, en dis om my nek om te draai vernaam as ek n craving het
69. *Mathilda* | September 29, 2008 om 2 : 55
Hoekom, wat het sy met moedersmelk uit te waai ?
70. Adrie | September 29, 2008 om 2 : 56
Klip
Jy moet jou vrou aan ons kom voorstel.
Ek is seker dat ons mal oor haar sal wees.
71. Rolling Stone | September 29, 2008 om 2 : 56
Arme ou Sonja , ek dink dis nou tyd vir n behoorlike facelift , om alles wat han weer mooi in plek te kry
72. Rolling Stone | September 29, 2008 om 2 : 58
Ek het gedog bier is moedersmelk …. 😆
73. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 01
Tilla ken jy die gevoel van wanneer jy die yskas oopmaak en iemand het al die melk op gedrink , en net die houer is oor?
74. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 03
Sonja het haar naam al goed gat gemaak in SA. En nie net omdat sy saam-gat nie.
75. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 03
Nee whisky is !
76. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 04
Ek het nog biki minder as ‘n uur oor dan gaan ek huistoe !
77. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 06
A3 , maar sy sing darem so hier en daar n liedjie wat mooi is , ek praat nou van die tyd voor sy haar naam @ gemaak het
78. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 06
Kloon
Sjarrap!!!!!!
79. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 08
Klip
Jy het ‘n punt beet. Maar sy moes by ABBA lesse geneem het. Dit was die glorydays, los dit daar.
80. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 08
Eish, ek is baie gesiondheids bewus vandag – ek het ‘n appel geeet en nou nog appelsap gedrink ook !
81. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 09
Ai jy het dit lekker om so vroeg huis toe te gaan.
So n bietjie whisky op ys , bene in die lug , sepies aan op TV , smarties vir die kinders op die mat uitgegooi sodat hulle lekker lank kan soek .
82. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 10
Oppas vir GOUT
83. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 10
En as ek oor minder as ‘n uur huistoe gaan gaan ek koek vreet ! My boetie se kjind verjaar !
Ok – ek sjarrap nou
84. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 11
Moenie dink dat Giggel vir ons koek sal bring nie.
85. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 11
Hey!!! Los vi Sonja uit. Dis ‘n vrou wat ‘n spesiale plekkie in my se hartjie het. Ha seun het die selle makeer as en M en hy is doof asgevolg davan!
86. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 11
Die enigste sepie wat mevrou Klip kyk is Dr Phil
87. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 13
Koek en Whiskey , dis nou n lekker kombinasie , dit laat my terug dink aan my dertiende verjaardag
88. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 13
Ek het kliphard vi Giggel gesê hêppie hêppie. Ek hoop sy onthou my darem as sy die koek uitdeel!
89. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 15
Ek voel so oor Britney Spears , ai sy het ook n spesiale plekie in my hart
90. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 15
KLIP!!!!! Wipskey op 13 ❓ 😯
91. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 17
OK Giggel ….. Geseende verjaarsdag , voorspoed voorentoe
WIE is Giggel??
Laat my dink aan “who the kcuf is Alice”
92. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 19
Ek het my eerste skyf in st4 gerook.
Ja gesteelde whiskey
93. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 21
My ma was n alkholis, en die daai boere raat van branewyn aan my gums smeer toe ek tanne kry was die lekkerste . dis hoekom ek nie vandag tanne het nie
94. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 22
@ Klip
Giggel is ‘n ooooouuuuu maaikie
95. Rolling Stone | September 29, 2008 om 3 : 29
Is giggel dan al op pension?
96. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 30
GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
97. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 32
@ Klip
Daai GGRRRR was vi my simpel piesie. Nee jong……. sys op extended blog verlof!
98. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 35
Remind my dat ek nie brannewyn aan TL se gums smeer nie !
99. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 41
Kloon
Hoekom nie?
Drieling
Ek het soos in bittermin respek vir Sonja oor.
100. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 47
He He
Dan is ek maar 250ste ook.
101. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 48
Netnou het sy ook as sy groot is geen tande soos klippie nie !
102. *Mathilda* | September 29, 2008 om 3 : 55
Nou ja – toodles maaikies – sien julle more
103. Adrie | September 29, 2008 om 3 : 55
Tilla
Dit is omdat sy ma sy tande uitgeslaan het.
104. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 3 : 56
@ *M*
Baai my 3ling se kloon
@ A3
Ek vra eerder nie hkm nie!!
105. Adrie | September 29, 2008 om 4 : 00
Cheers Tilla
106. nickeybotha | September 29, 2008 om 4 : 01
ek wonder nou net onder watse katagorie sal ek val werkende netjiese perfekte in die aand moeg en high maintenance hmmmmmmm sal n selfondersoek moet doen
107. Adrie | September 29, 2008 om 4 : 02
Willes
Dit is veilig. Jy wil dalk nie die antwoord hoor nie.
108. Adrie | September 29, 2008 om 4 : 04
Nickey
In die bitch afdeling. Soos in die liedjie van Meredith Brooks. Ietsie van alles wat jou maar net vrou maak. Dink ek.
109. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 4 : 10
Jinne mense……. Kan een mens so hommer wees?
110. Adrie | September 29, 2008 om 4 : 14
Wel . . .
Ten minste is jy nie moeg nie.
111. Adrie | September 29, 2008 om 4 : 30
Ek het te gou gepraat.
Nou slaap sy sommer.
112. Rolling Stone | September 29, 2008 om 4 : 41
WK , sit meer toebies in , of laat daar vir jou n aflewering gemaak word
113. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 4 : 54
@ Klip
Ek probeer my se gat kleiner kry. Meer toebies ga ditti vi my doeni
@ A3
Jy weet eks ALTYD moeg!
114. Rolling Stone | September 29, 2008 om 4 : 55
For women, “I love you” is the sweetest phrase in the
world. But not every man who says it means it. On the other hand,
some men may feel it deeply, but still find it hard to say.
There are several reasons these words might stick in a man’s throat.
The first is that, quite commonly, men have a difficult time
expressing the emotions they feel most deeply. Another reason
is the words “I love you” might be interpreted as a
marriage proposal. So that nothing gets lost in the translation,
men with this concern will wait for the time in which they
can back up their words with a lifetime commitment….John Gray.
115. Rolling Stone | September 29, 2008 om 4 : 57
The number one way a man can succeed in fulfilling a
woman’s primary love needs is through communication.
By learning to listen to a woman’s feelings, a man can
effectively shower a woman with caring, understanding,
respect, devotion, validation, and reassurance….John Gray.
116. Rolling Stone | September 29, 2008 om 4 : 58
WK , dis nou n dillema 😆
117. Rolling Stone | September 29, 2008 om 4 : 59
Some people think only intellect counts: knowing how to solve problems,
knowing how to get by, knowing how to identify an advantage and
seize it. But the functions of intellect are insufficient without
courage, love, friendship, compassion and empathy….Dean Koontz.
118. Rolling Stone | September 29, 2008 om 5 : 02
The image of myself which I try to create in my own
mind in order that I may love myself is very different
from the image which I try to create in the minds of
others in order that they may love me….Wystan Hugh Auden.
119. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 5 : 23
Here’s a little song i wrote,
you might want to sing it note for note,
don’t worry, be happy
in every life we have some trouble,
when you worry you make it double
don’t worry, be happy
dont worry be happy now
dont worry be happy
dont worry be happy
dont worry be happy
dont worry be happy
aint got no place to lay your head,
somebody came and took your bed,
don’t worry, be happy
the landlord say your rent is late,
he may have to litagate,
dont worry (small laugh) be happy,
look at me im happy,
don’t worry, be happy
i give you my phone number,
when your worried, call me,
i make you happy
don’t worry, be happy
aint got no cash, aint got no style,
aint got no gal to make you smile
but don’t worry, be happy
cos when you worry, your face will frown,
and that will bring everybody down,
so don’t worry, be happy
don’t worry, be happy now…
don’t worry, be happy
don’t worry, be happy
don’t worry, be happy
don’t worry, be happy
now there this song i wrote
i hope you you learned it note for note
like good little children
dont worry be happy
listen to what i say
in your life expect some trouble
when you worry you make it double
dont worry be happy
be happy now
dont worry, be happy
dont worry, be happy
dont worry, be happy
dont worry, be happy
dont worry
dont worry be happy
don’t worry, don’t worry, don’t do it,
be happy,put a smile on your face,
don’t bring everybody down like this
don’t worry, it will soon pass whatever it is,
don’t worry, be happy,
i’m not worried
120. WILLE KJIND Q | September 29, 2008 om 5 : 36
They tried to make me go to rehab but I said ‘no, no, no’
Yes I’ve been black but when I come back you’ll know know know
I ain’t got the time and if my daddy thinks I’m fine
He’s tried to make me go to rehab but I won’t go go go
I’d rather be at home with Ray
I ain’t got seventy days
Cause there’s nothing
There’s nothing you can teach me
That I can’t learn from Mr Hathaway
I didn’t get a lot in class
But I know it don’t come in a shot glass
They tried to make me go to rehab but I said ‘no, no, no’
Yes I’ve been black but when I come back you’ll know know know
I ain’t got the time and if my daddy thinks I’m fine
He’s tried to make me go to rehab but I won’t go go go
The man said ‘why do you think you here’
I said ‘I got no idea
I’m gonna, I’m gonna lose my baby
so I always keep a bottle near’
He said ‘I just think your depressed,
kiss me here baby and go rest’
They tried to make me go to rehab but I said ‘no, no, no’
Yes I’ve been black but when I come back you’ll know know know
I ain’t got the time and if my daddy thinks I’m fine
He’s tried to make me go to rehab but I won’t go go go
I don’t ever wanna drink again
I just ooh I just need a friend
I’m not gonna spend ten weeks
have everyone think I’m on the mend
It’s not just my pride
It’s just ‘til these tears have dried
They tried to make me go to rehab but I said ‘no, no, no’
Yes I’ve been black but when I come back you’ll know know know
I ain’t got the time and if my daddy thinks I’m fine
He’s tried to make me go to rehab but I won’t go go go
121. home based business | Oktober 31, 2017 om 7 : 27
Internet Business
O, die vrou | Dorings en soms Rose