Black empowerment, unemployment and crime is not democracy

What democracy is there really in South Africa – Government ANC is one sided racists and discriminate against all WHITES in South Africa – and then they call that “democracy” or a policy.  An Act is NOT a policy.   Who received so much income from B-BBEE companies (follow the podium and the news)?  not the poor, only the elites, especially in the ANC and government.   B-BBEE is his pipedream – he was in charge of the commission to implement B-BBEE.   Where are all those B-BBEE companies today?  To discriminate against anybody is an international crime and violation of human rights.    To be unemployed or to kill is not democracy.   Since when is legislation only a policy?

Business Studies Grade ppt download

*

They always referred to the disadvantaged (blacks) in this case.   That is also not the truth.  They were not disadvantaged.   During the homeland period, various job creations and industries were build to give them work and training.   Homelands have official elections and they voted their own systems after 1961.  And most of them are still living separate from each other in Trustland and CPAs (landclaims).

*

The president was reflecting on 25 years of democracy at the University of Johannesburg.   While democracy has brought with it political liberties, economic freedom remains a pipe dream for many.   “Over the course of the last 25 years, we’ve thus been less successful in addressing the structural faults in our economy,” he said.

South Africans must brace themselves for mass job losses.    This is a warning from President Cyril Ramaphosa, who admits government has done little to improve the lives of the majority.   “Many more people are going to lose jobs,” said Ramaphosa.   “And they’ll lose jobs because of technology, globalisation, climate change and a whole number of challenges like low economic growth, as we have seen, in our own country,” he said.

“In the end, and despite significant economic progress, in the years leading to the global financial crisis, unemployment has increased over the last decade, poverty levels have begun to rise again and millions of SA remain excluded through lack of assets, skills and networks.”   Current statistics aren’t looking good either.   The president promises what he calls “a skills revolution” as part of the solution.

***

Daar het derduisende miljoeners na 1994 ontstaan en geblom oor besighede .

***

Swart bemagtiging – werkloosheid en misdaad (moorde veral) is nie demokrasie nie.

Opsetlike leuens en te lekker om met burgers se geld al ryker te word.  Swart bemagtiging word gebruik om ryk elites nog te laat ryker word.

Daar is geen demokrasie terwyl daar teen enige burgers weens hul velkleur in Suid-Afrika gediskrimineer word nie.    Alle universiteite en skole is al permanent oorgeneem, heelwat is sommer aan die brand gesteek, net omdat sommiges nie regtig die wil het om te leer nie.

Dalk verstaan sommige mense net nie die begrip van demokrasie nie – dalk ook nie die internasionale verdrae wat onderteken is dat daar nie gediskrimineer word nie, want dis ‘n internasionale misdaad waar burgers se regte geskend word.

Die regering saam hul liberaal verligte blankes,  moenie dink hulle is bo die internasionale reg verhewe om ander mense, eers van besighede te beroof, of werksgeleenthede en dan verder te straf vir iets wat hulle nie gedoen het nie.

Gedurende die apartheidsjare was daar derduisende werksgeleenthede geskep met behulp van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en besighede.    So ironies, is daardie besighede vir 25 jaar gekaap met swart oorheersing en bemagtiging, en dan word dit leeggesteel en weggedra.

Ten spyte van al hierdie onmenslike wetgewings van die ANC-DA-EFF en ander politieke partye, is daar heelwat blanke entrepreneurs wat hul eie oorlewing geskep het en steeds hul eie werksgeleenthede en gee selfs ook werk aan ander volke.

Hierdie volkseie besighede moet eerstens en behoort aan hul eie mense werk te verskaf met die nodige opleidings, en nie aan die kommuniste wat alles uitpluis waarvan net ‘n kaal struktuur oorgebly het en dan wil hulle dit ook verder aftakel tot niks oor is nie.   Volkseie besighede is soos ‘n ontluikende roos wat met wetgewing afgevat gaan word – dis die hele plan.  Nes hulle die ander groot maatskappye, universiteite, skole, ens. gevat en oorheers het, gaan hulle volkseie (en selfs ander volke se besighede) ook probeer inpalm en vernietig.  Dis hoe kommunisme (bolsjevisme) werk, lees op wat het in die kommunistiese lande 100 jaar gelede gebeur het.

Vernietig alles en dan word alles oornag wetgewing dat dit publieke eiendom is, dis hoe die liberale grondwet lees – publieke belang.

Hoe kan dit demokrasie wees – die liberale blankes wat so op die ANC se voorstoep speel is saam met regering besig om alles rondom ons te vernietig en hul het gesamentlik net een plan en dis om Suid-Afrika totaal en al af te breek – seker om dan gratis oor te neem en die helde te word wat weer gaan opbou – dis iets wat al voorheen gebeur het.   Of aan die nuwe (ou) eienaars te oorhandig.   Geskiedenis lieg nooit.  Dit herhaal.

*

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

BLACK EMPOWERMENT SOUTH AFRICA

Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe

Ramaphosa besittings – B-BBEE

Soros and Ramaphosa

Ramaphosa and his mission(s)

Ramaphosa : “Farmers/Whites are thieves” – accusations > expropriation

B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas

B-BBEE Strategy – South Africa – whites excluded

Government’s BEE plans

Expropriation of land – Violation of international rights

Discrimination and Racism – 21 March 2019

9 gedagtes oor “Black empowerment, unemployment and crime is not democracy”

Lewer kommentaar