goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Sekspraaitjies…die moeiliker soort

Sekspraaitjies…die moeiliker soort

Afrikaners is plesierig…maar baie van hulle effe toe-been, en kamstig ‘ordentelik’.

Gelukkig is dit besig om te verander!! (Vir my in elkgeval…en sekerlik al die boggers  :mrgreen: bloggers hier…. danksy ek al hoe meer gemaklik voel in my eie vel EN omdat daar al hoe meer oor seks gepraat word!!! (Bv. Tydskrifte soos Intiem, en ons eie gesondeseks blog hier op WordPress.) Daarom gesels goeienuusloli alhoe makliker saam…wel, met my man, eerstens, en dan met jou!!!

Blomme en bytjies 

Nou maar goed, daar was nie oor die ‘blomme en bytjies’gesels in my huis nie. Glad nie…. dalk wel  na tiener liefdesteleurstellings. Dit was ongelukkig te laat….Ek hoor jou al daar: “ Maar Loli. Seks is privaat, mens praat nie daaroor nie?!” Aai, as jy jou kind se lewe makliker wil maak, en jou eggegenoot sin…praat sal jy moet praat!

(Begin erens, kliek en lees hier oor ‘n boek wat kan help. VANDAG het ek nie meer boeke nodig nie, en kan ek praat, met my man, met vroue, selfs ander mans…maar sukkel nog effe met die seuns ding…. ek het mos ‘n man, dis sy job, redeneer ek.

Berei jou seuns voor vir ….elke man se stryd.  (beskikbaar in Engels, by meeste CUM boeke. Ek is onseker oor Afrikaans)

Ons (okei my man dan) gebruik die boek saam met ons seuns.

Baie op die man af, BAIE oop/ liberaal/ sonder tierlantyntjies… of bytjies 😉

  • Baie Amerikaans…TOG, word ons kinders seker die meeste deur die BIG U. S of A beïnvloed

Lees stukkies saam en bespreek vrae. Ouderdom voorgestel om te begin: 11 jaar oud.

Daar is ook een vir dogters.

Interessant genoeg, is daar verskillende opinies. Salamo van die Bybel verwys dikwels na die moeder wat opvoed oor die liefde.Wat dink jy?

Eensklaps praaitjie… en verby?

Los hulle, hulle sal dit self uitfigure?

Praat daaroor by die etenstafel of oppad skool toe in die kar?

11 comments on “Sekspraaitjies…die moeiliker soort

  1. Dirkie
    Oktober 18, 2012

    Ek het dubbel dosis gekry… moes my kinders inlig dat hul aangeneem is en nog hoe hul ontstaan het … hmmm dit was nie maklik nie.. die bye en blomme is nie naastenby bloedsweet nie.Miskien oor dit nie my en Geliefde se selle(eier/sperm) tersprake was nie!

    • Loli Pretorius
      Oktober 22, 2012

      Dankie Dirkie! Ek is seker dié was ‘n moeilike taak. Ek het na jou storie gaan soek op jou blog, en nie gevind. Ag, toe, kan jy vir my die link gee?

      • Dirkie
        Oktober 22, 2012

        Die maklikste is as jy google – Toe verwag ek ook – dan kliek jy op dirkiedupl en open direk vanaf 1ste deel.

    • Leonie Erasmus
      Oktober 25, 2012

      Hi
      Indien jy eendag wanneer jou kinders 18 is dalk begin soek na hul biol. ouers, kan jy my gerus skakel om die biol. moeders vir julle op te spoor. My website adres is http://www.adoptedchild.co.za en ek het ook nou ‘n boek uitgebring wat op e-books beskikbaar is. DIE GROOTSTE GESKENK deur Leonie Erasmus.
      Groete
      Leonie

  2. Toortsie
    Oktober 19, 2012

    Die normale blommetjies en bye waarmee ons ons kinders voor skool moet toerus, het ek gedoen. Dit het die hekke tog oopgemaak vir latere vrae, maar nie baie nhe

  3. ChantelleB
    November 1, 2012

    INTIEM Tydskrif het juis ‘n boekie uit oor die Blommetjie, bytjies en jou kind. Dis GRATIS op https://www.mysubs.co.za/magazine/product/29633 Baie oulike boekie!

    • Loli Pretorius
      November 2, 2012

      Hi Chantelle, dankie vir die link…sien uit om van julle te ontmoet by die Laeveld Intiem oggend ….ek mis dit vir niks! Gaan jy daar wees?

  4. jongds
    November 30, 2012

    Ai Loli hoe wens ek tog almal kan hierdie blog van jou lees. Dit sal tog so ‘n verskriklike groot inpak hê op jong mense as hulle ouers net begin praat. En ek dink dit kan selfs nog meer deure oopmaak. Dink net as my ouers met my oor seks kan gesêls dan kan ek tog oor al die ander goed ook sonder vrees met hulle gesêls.

    • Loli Pretorius
      November 30, 2012

      Dankie Jongds vir die inloer! Jy is welkom om dit te re-blog of te link 🙂
      Weet jy, daar is soveel hangups aangaande seks, vir al in die ‘godsdiens’ gemeenskap, omdat ons van kleins af geleer word, direk en indirek , hoe ‘vuil’ ‘privaat’ ens. seks is. Ek kan vandag my ouers se roete van nie praat verstaan, maar dit kon my baie hartseer as jongmeisie gespaar het. Ag, weet jy, ek skryf baie posts wat ek nog te skaam is om te publish(maar watch this space!!!!) juis oor seks en tienerliefde, want ek wens vir jong meisies en seuns gesonde huwelike met gesonde seks!!!!….en ongelukkig dra mens maar ‘n ‘pakkie’ saam bed toe ook.
      So ja beslis, ouers wat lees, kom oor daai brug, en kry ‘n boek as jy werklik te skaam is. Tipies: lees saam in ‘n lekker plek, en praat direk daarna oor enige vrae: en nog ‘n wenk: jy kan maar eerlik vir jou kind ook verduidelik dat jy skaam is, maar dat jy nou self ‘n nuwe generasie wil groot maak!!! (ek preek nou sommer vir myself ook)

  5. buy youtube views and likes
    Januarie 21, 2014

    I’m not sure where you’re getting your info, but good topic.
    I needs to spend some time learning more or underrstanding
    more. Thsnks for excellent info I was looking for this ihfo for my
    mission.

    • Loli Pretorius
      Januarie 22, 2014

      Hi Darrel, thanks for stopping by, my info is mostly my own life experiences, and ofcourse from all the ‘expert’ info we read in books. We are raising three boys, so the topic is HOT as we approach their teens!! Best to you on your life journey

Jolyt gerus saam !

Kry die nuus nou!

Join 62 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2012
M D W T V S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles